Wat is skuldberading?
Debt Review of skuldberading is ‘n hersiening van al jou krediet ooreenkomste om nuwe en beter rente koerse en terugbetalings terme te onderhandel. D.w.s jou maandelikse verpligting word minder terwyl jou rente nie ophoop en buitenspoorig raak nie.
Die voordele:
1. Jy kry onmiddelike beskerming van jou krediteure. Die wet bepaal dat indien iemand aansoek doen vir skuldberading hy/sy onmiddelik vir ten minste 3 maande beskerming kry. Sy/haar kredieteure mag geen invorderings aksie teen hom/haar bring nie.
2. Jy spaar op rente. Ons onderhandel met die krediteure vir beter rente koerse sodat jou maandelikse verpligting minder word.
3. Jou maandlikse paaiement word minder. Met die hersiening van die rente en termyne word jou maandlikse paaiement met tot soveel as 55% minder as wat jy normaal weg sou betaal het.
4. Jou krediet status word herstel. Nadat die laaste paaiement betaal is soos wat in die skuldhersiening ooreengekom is verval die skuldberading en word jou krediet status herstel. Jy stap skoon anderkant uit sonder skuld.
5. Alle krediet ooreenkomste word ingesluit. Van ‘n verband oor ‘n eiendom tot ‘n klere rekening word ingesluit! Alle paaiemente word aangepas.
Die nadele:
1. Vir die tyd wat ‘n person onder formele skuldberading is mag hy geen verder krediet aangaan nie. ( Dit is eintlik ‘n voordeel!)
2. Krediet fasiliteite soos selfoon rekeninge of apteek rekeninge word nie gesien as krediet ooreenkomste nie en is dus uitgesluit. Maar ons help u om ‘n begroting op te stel om voorsiening te aak daarvoor.
Dikwels is mens geneig om die probleem te lank te los omdat dit in ons natuur is om privaat te wees oor ons finansies.
Moet eerder nie wag tot dit te laat is nie. Al ons kliƫnte word konfidensieel hanteer en dit is glad nie nodig dat u wergewer daarvan hoef te weet nie.
Kontak ons gerus indien u nog inligting verlang.
Tel: 012 252 7615E-pos: ids.debt@gmail.com
Friday, August 27, 2010
Tuesday, August 3, 2010
Inligting
BEGROTINGSWENKE:
1. Stel 'n goed deurdagte begroting op - en hou daarby.
2. Maak seker dat spaargeld beskikbaar is vir onvoorsiene omstandighede.
3. Onthou van noodsaaklike uitgawes wat eenmalig of twee maal per jaar betaal moet word.
4. Probeer inkopiekoste beperk deur by goedkoper winkels te koopen van spesiale
aanbiedinge gebuik te maak.
5. Spaar op brandstofkoste deur 'n saamryklub te stig
KREDIETWENKE:
1. MOENIE skuld maak tensy dit absoluut nodig is nie!!!
2. Maak seker van die rentekoers, terugbetalingspaaiement en -termyn voor jy die kontrak
teken.
3. Maak seker dat jy die paaiement gemaklik kan bekostig.
4. Beding die goedkoopste rentekoers deur by meer as een kredietverskaffer aansoek te
doen.
IDS DIENSTE
Ons spisialiseer in Formele Skuldberading ingevolge die Nationale Kredietwet en is deur die NCR geakkrediteer.
Ons verleen finansiƫle - en begrotingsadvies aan individue.
Ons staan individue en besighede by met die vrywillige distribusie - en boedeloorgaweproses
INNOVATIVE DEBT SOLUTIONS
51 LUDORFSTRAAT
BRITS
KONTAKBESONDERHEDE:
TEL: 012 252 7614
FAKS: 012 252 7096
E-POS: ids.debt@gmail.com

Subscribe to:
Posts (Atom)