BEGROTINGSWENKE:
1. Stel 'n goed deurdagte begroting op - en hou daarby.
2. Maak seker dat spaargeld beskikbaar is vir onvoorsiene omstandighede.
3. Onthou van noodsaaklike uitgawes wat eenmalig of twee maal per jaar betaal moet word.
4. Probeer inkopiekoste beperk deur by goedkoper winkels te koopen van spesiale
aanbiedinge gebuik te maak.
5. Spaar op brandstofkoste deur 'n saamryklub te stig
KREDIETWENKE:
1. MOENIE skuld maak tensy dit absoluut nodig is nie!!!
2. Maak seker van die rentekoers, terugbetalingspaaiement en -termyn voor jy die kontrak
teken.
3. Maak seker dat jy die paaiement gemaklik kan bekostig.
4. Beding die goedkoopste rentekoers deur by meer as een kredietverskaffer aansoek te
doen.
IDS DIENSTE
Ons spisialiseer in Formele Skuldberading ingevolge die Nationale Kredietwet en is deur die NCR geakkrediteer.
Ons verleen finansiële - en begrotingsadvies aan individue.
Ons staan individue en besighede by met die vrywillige distribusie - en boedeloorgaweproses
INNOVATIVE DEBT SOLUTIONS
51 LUDORFSTRAAT
BRITS
KONTAKBESONDERHEDE:
TEL: 012 252 7614
FAKS: 012 252 7096
E-POS: ids.debt@gmail.com
Thank you for sharing such a good informative post. private debt
ReplyDelete